Press Office

Big Donation Drop-Off Drive to warm Central SA this winter

───   16:09 Thu, 23 Jun 2022

Big Donation Drop-Off Drive to warm Central SA this winter | News Article

This July, OFM aims to visit ten towns over five weekends to encourage listeners to open their hearts and pockets to help warm Central South Africa with the Big Donation Drop-Off Drive.

As there is a huge need for clothing, food and blankets, especially during the cold winter months, OFM will broadcast live from participating businesses across Central South Africa to collect donations every Friday and Saturday during July 2022.

All donations collected will be distributed in the same town to children’s homes, old age homes, and the homeless.

Items can be new or pre-loved.

Corporates are also welcome to donate goods or funds. Contact marketing@ofm.co.za with your request.

Read more about the event here.

ENDS


“Big Donation Drop-Off Drive OFM” verwarm Sentraal Suid-Afrika hierdie winter

OFM beoog hierdie Julie om tien dorpe oor vyf naweke te besoek om luisteraars aan te moedig om hul harte en sakke oop te maak om Sentraal Suid-Afrika te help verwarm met die “Big Donation Drop Off Drive”.

Aangesien daar 'n groot behoefte aan klere, kos, en komberse, veral gedurende die koue wintermaande is, sal OFM regstreeks uitsaai vanaf deelnemende besighede regoor Sentraal Suid-Afrika om skenkings elke Vrydag en Saterdag gedurende Julie 2022 in te samel.

Alle skenkings wat ingesamel word, sal in dieselfde dorp aan kinderhuise, ouetehuise en haweloses versprei word.

Items kan nuut of tweedehands wees.

Besighede is ook welkom om goedere of fondse te skenk. Kontak marketing@ofm.co.za met jou versoek.

Lees meer oor die projek hier.

EINDIG


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news and entertainment. The station celebrated 35 years in the broadcasting industry in 2021. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein, and a satellite studio in Welkom.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme with two additional economic news updates throughout the day.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams, as well as the Knights, Northern Cape Heat and North West Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste kommersiële radiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie het in 2021, 35 jaar in die uitsaaiwese gevier. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein, en 'n satellietateljee in Welkom.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met 'n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit 'n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het 'n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM geniet van die hoogste voorkoms van tyd wat spandeer word om na die radio te luister in Suid-Afrika. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie niskenmerke – insluitend 'n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, sowel as 'n toegewyde besigheidsprogram met twee bykomende ekonomiese nuusopdaterings deur die loop van die dag.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is 'n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die krieketspanne van die Knights, Northern Cape Heat en North West Dragons. OFM is daartoe verbind om die regte, goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2022 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal