On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Rugby

OFM Sportredakteur gesels met Shimla-afrigter Jaco Swanepoel

───   12:48 Tue, 16 Mar 2010

OFM Sportredakteur gesels met Shimla-afrigter Jaco Swanepoel | News Article

Owen Kock

Bloemfontein. - Die Shimlas het die eerste keer tot die halfeindstryd van die Varsitybeker-kompetisie deurgedring toe hulle die Universiteit van Johannesburg 51-32 op Shimla Park in Bloemfointein geklop het. Hulle kom volgende week teen Ikeys op die rugbyveld van Groote Schuur in Kaapstad te staan. Alhoewel Shimlas die wedstryd oortuigend gewen het, het hulle hul ondersteuners laat asem ophou toe hulle van ‘n 32-18 voorsprong, uitgesak het en UJ toegelaat het om sake gelyk te laat te laat trek op 32-elk. Daarna het die damwal egter gebars en hulle het UJ behoorlik laat les opse. Ek het met die afrigter van Bloemfonteiners, Jaco Swanepoel gesels oor die goeie vertoning…


Podcasts

OFM Sportredakteur gesels met Shimla-afrigter Jaco Swanepoel:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.