On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Ghoema-musiekpryse 2016 se wenners.

───   05:23 Tue, 26 Apr 2016

Ghoema-musiekpryse 2016 se wenners.  | News Article

kykNET se gesogte Ghoema-musiektoekennings is Maandag by die Joburg-teater in Braamfontein gehou, en ’n rits bekende Afrikaanse sangers en rolspelers in die bedryf het in Johannesburg byeengekom vir dié glansgeleentheid.

NUWELING VAN DIE JAAR
Leah

BESTE MUSIEKVIDEO
Elvis Blue – Die hemel (Regie: Ryan Kruger)

BESTE GEESTELIKE ALBUM
Retief Burger – Nou en vir altyd

BESTE KINDERALBUM OF -DVD
Carike Keuzenkamp – Carike, Ghoempie en Ghoegoe se vakansie vol 11. (DVD)

GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Francois van Coke/Karen Zoid – Toe vind ek jou (opgeneem deur Francois van Coke ft. Karen Zoid)

BESTE HUMOR-ALBUM
Andries Vermeulen – Kô lag ’n bietjie

BESTE LIEDJIESKRYWER
Elvis Blue

BESTE ROCK-ALBUM
Francois van Coke – Francois van Coke

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Spoegwolf – Somer

BESTE VERVAARDIGER
Robin Kielly

BESTE LIVE DVD
Laurika Rauch en Elvis Blue – Hart en see

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld – My hartjie

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Joe Foster – Hartklank

BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP (POP/KONTEMPORÊR)
Anders – #ek onthou

BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
Rocco de Villiers – Beautiful beautiful hymns

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Andriëtte – Pêrel vir ’n kroon

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Elvis Blue – Êrens in die middel van nêrens

DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR
Francois van Coke – Francois van Coke

DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Francois van Coke/Karen Zoid – TOE VIND EK JOU (opgeneem deur Francois van Coke ft. Karen Zoid)

LUITOON VAN DIE JAAR
Elvis Blue – Die hemel

BESTE VERKOPER VAN DIE JAAR
Juanita du Plessis

BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Francois van Coke/Karen Zoid – Toe vind ek jou (opgeneem deur Francois van Coke ft. Karen Zoid)

GROEP VAN DIE JAAR
Anders

MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Elvis Blue

VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Andriëtte

ALBUM VAN DIE JAAR
Elvis Blue – Êrens in die middel van nêrens

Source: http://kyknet.dstv.com/2016/04/25/ghoema-musiekpryse-2016-hier-die-wenners/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.