On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Die singende chirurg met 'n hart van goud

───   06:06 Tue, 27 Sep 2022

Die singende chirurg met 'n hart van goud | News Article

Die Good Morning Breakfast het met dr Wilhelm Lichtenberg, ook bekend as die "singing surgeon", gesels en meer gehoor oor die Young Hearts Africa Foundation waarvan hy 'n stigter is.

Die Good Morning Breakfast-span het met die "singing surgeon" dr Wilhelm Lichtenberg gesels oor hoe hy daardie naam gekry het.

Lees ook: Meals On Wheels Community Service responds to Jagersfontein disaster

Ook so het dr Lichtenberg meer vertel oor 'n liedjie wat hy saam met die hoofkitaarspeler van die rockgroep Queen, Brian May opgeneem het vir Young Hearts Africa Charity

Kyk die musiekvideo hier:

">


Die Young Hearts Foundation, deur die skoonheid van musiek, poog om die stories van Afrika-kinders te vertel en broodnodige fondse en bewustheid in te samel om lewensreddende hartoperasies moontlik te maak om die kwaliteit van hul lewens te verander.


Luister die volledige ondergoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.