The Good Morning Breakfast
Wen met #OorwurmWoensdag & Virseker!─── 10:36 Tue, 03 Nov 2020
Tyd om R2000 los te slaan met die komplimente van Virseker!
Het jy al ooit ondervind dat ’n liedjie in jou kop 'vashaak'? Sam Ludidi ly gereeld aan hierdie 'oorwurms' en sing dan ook gretig saam. En dikwels, als behalwe die regte lirieke...
Help Sam op Woensdae oggende en jy mag dalk net R2000 kontant in jou sak steek!
Om in te skryf, skakel in om te hoor watter lirieke Sam weer verkeerd gekry het, stuur die regte lirieke met die sleutelwoord 'virseker' per SMS na 36636 (R1.50/SMS) en jy's in die trekking. Die eerste luisteraar met die korrekte antwoord wat kwalifiseer, is ons wenner.
Ons Oorwurm Woensdag kompetisie word met trots moontlik gemaak deur Virseker, ‘n produk van Auto en General, ‘n gemagtigde Versekeraar en FDV. Jou versekering, jou mense, jou taal, want saam verseker ek en jy Afrikaans.

