On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Leah oor haar vreemde drome

───   08:40 Tue, 23 Mar 2021

Leah oor haar vreemde drome | News Article

Leah het haar nuwe enkelsnit Dromer vrygestel! Sy vertel ook meer oor TV produksies en die vreemde “drome” wat sy kry.


Leah is een van Suid Afrika se mees geliefde persoonlikehede wat in ons harte gekruip het van die begin van haar loopbaan. Sy het groot sukses in die verlede behaal en nou is sy terug met haar nuwe liedjie Dromer.


Sy is nie net toegerus met drie albums nie maar Leah is ook ongelooflik goed gekwalifiseerd op vele vlakke. Sy het ‘n BCom (Regte) graad agter haar naam en dis die ervaring op universiteit wat haar gedagtes en drome besig hou die laaste ruk.
Ons het ‘n “droom ontleder” gekry om haar te help en uit te klaar wat die droom eintlik beteken.

LUISTER ONDER NA DIE VOL ONDERHOUD  


Podcasts

Leah Dromer:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.