The Good Morning Breakfast
Geen “breek” van moederskap vir Caroline-Grace─── 10:29 Mon, 03 May 2021
Die sangeres het geleer hoe om moederskap en haar musiekloopbaan te versoen nadat sy ma geword het in 2019.
Caroline-Grace en haar Springbok-rugbyspeler man, Heinrich Brüssow, het 'n paar maande gelede vir die tweede keer ouers geword. Dit het haar egter nie weggehou van haar musiek nie:
"Ek het letterlik vyf dae voordat ek gekraam het my enkelsnit opgeneem...”
Sy het met die Good Morning Breakfast-span gepraat oor haar enkelsnit, "Breek", wat hierdie Vrydag op digitale platforms beskikbaar sal wees.
No “break” from motherhood for Caroline Grace: