On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Nianell: Moederskap soos 'n 'speletjie'

───   09:10 Thu, 06 May 2021

Nianell: Moederskap soos 'n 'speletjie' | News Article

Die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar is dankbaar vir haar drie tienerdogters en hoe hulle haar uitdaag om 'n beter moeder te wees.


Die 49-jarige glo dat dit belangrik is om haar dogters hulself te laat wees.

“Ek het besef dat die enigste ding wat ‘n kind van mens nodig het, is om in hulle te glo, en net vir hulle te sê: Man, you’ve got this, I believe in you!”


Nianell het by die Good Morning Breakfast aangesluit en vertel wat sy voortdurend van haar dogters leer.


Podcasts

Nianell: Moederskap soos 'n 'speletjie':

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.