The Good Morning Breakfast
Van Elvis Blue na Elvis “Brew”─── 10:39 Thu, 20 May 2021
Elvis Blue is nie net ‘n mooi gesig of ‘n goeie stem nie – hy is ook ‘n koffiekenner.
Die maak van ‘n goeie koppie koffie is deesdae ‘n kunsvorm en die lys van opsies by jou plaaslike koffiehuis word al hoe langer, maar Elvis glo dat aan die einde van die dag “…die lekkerte koffie is die wat jy saam met pelle drink!”
Ons koffieliefhebber Margaret het raad van Elvis gekry oor hoe om die perfekte koppie koffie te brou.
Van Elvis Blue na Elvis “Brew”:
