On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Kurt Darren vs Bernice West

───   06:07 Wed, 02 Jun 2021

Kurt Darren vs Bernice West | News Article

Hoe goed ken die SAMA genomineerde kunstenaars “die kompetisie”?


West is genomineer vir haar eerste SAMA, maar vir Darren is toekennings wen al tweede natuur.

 Darren het dié raad vir Bernice gehad: “Jy moet hierdie oomblik geniet. Dis ‘n fantastiese oomblik in jou lewe en loopbaan…”


The Good Morning Breakfast span het dit ook goedgedink om hulle kennis van mekaar se musiek, of te wel “die kompetisie”, te toets voor die groot toekennings plaasvind!

 
LUISTER NA DIE VOL ONDERHOUD HIERONDER:


Podcasts

Kurt Darren vs Bernice West:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.