On Now
Weekends 19:00 - 20:00
Nuut in Afrikaans Nikki
Show Background
NEXT: 20:00 - 22:00 Sunday Night with OFM
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Brendan Peyper se Trompie jassie

───   07:34 Fri, 23 Jul 2021

Brendan Peyper se Trompie jassie | News Article

Winter is snoesig vir honde – te danke aan dié sanger!


Die bekroonde sanger hou sy lyf nou mode-ontwerper, maar nie sommer enige mode nie. Brendan maak nou jassies vir honde! Die Trompie jassie is nou beskikbaar en ons het dit goedgedink om bietjie ‘n bydrae te maak en vir Brendan uit te help met ‘n advertensie… wel, soort van!
Luister hier:


Podcasts

Brendan Peyper se Trompie jasie:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.