On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

#OwnYourLife: Bloem spesialis beantwoord Covid-19 inentingsvrae

───   08:14 Thu, 23 Sep 2021

#OwnYourLife: Bloem spesialis beantwoord Covid-19 inentingsvrae | News Article
Dr. Cloete van Vuuren

Die Good Morning Breakfast-span het met Dr. Cloete van Vuuren, infeksiesiekte-spesialis en hoof van interne geneeskunde by 3 Militêre Hospitaal in Bloemfontein, gesels oor Covid-19 entstowwe.

Dr. Van Vuuren verduidelik ondermeer wat die Covid-19 situasie tans in Suid-Afrika is, die uitdagings wat bestaan, hoe die entstof werk, newe-effekte, wie die entstof moet ontvang en beantwoord vrae rondom inenting.

Lees ook wat Dr. Coetzee te sê het oor entstowwe hier.

Kry meet inligting oor Covid-19 inentings hier.

Luister na die onderhoud onder:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.