On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Patricia Lewis is terug

───   09:00 Wed, 06 Oct 2021

Patricia Lewis is terug | News Article

"Ek het gevoel ek het nog een liedjie in my en die tyd is nou reg..."

Lewis is terug met 'n nuwe enkelsnit "Hello Hello, Ek het jou gemis". 

Haar laaste enkelsnit was 11 jaar terug uitgereik en haar laaste album in 2004, dieselfde jaar wat haar seun Max gebore is. Deesdae is sy meer bekend as "Max se ma" as die sang sensasie wat die land aan die gons gehad het.

Lewis het die verhoog verlaat op die piek van haar loopbaan. Sy het dit alles gedoen - TV, musiek, talle feeste en albums, maar het gekies om meer tyd by die huis en saam met haar ma te spandeer voor haar afsterwe 4 maande terug. 

"Die liedjie was die laaste song wat ek vir my ma gespeel het voor sy dood is en sy het vreeslik hande geklap", sê Patricia.

Luister na die vol onderhoud hier:


Podcasts

Patricia Lewis terug op die verhoog:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.