On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Schalk Bezuidenhout se raad aan matrieks

───   12:06 Tue, 26 Oct 2021

Schalk Bezuidenhout se raad aan matrieks | News Article
Schalk Bezuidenhout (Source @Schalkiebezstore Instagram)

Het jy geweet Schalk Bezuidenhout het lag-lag matriek geslaag met agt onderskeidings?! Hy deel sy raad aan matrieks wat binnekort hul eerste eksamen aanpak.

Die OFM Good Morning Breakfast-span het komediant en akteur Schalk Bezuidenhout gepols om bietjie raad te gee oor hoe matrieks die volgende ses weke moet aandurf.

LEES OOK: Maak só matriekesamenstudie makliker

Jare later sit ons en kyk terug en wonder wat ons anders sou doen, maar vir Schalk is dit eenvoudig, "MINDER FACEBOOK; 'n tien minute studiebreek het eweskielik vier ure geword en jy scroll deur iemand se babafotos..."

Luister na Schalk se advies hier:


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.