The Good Morning Breakfast
Kokkedoortjie se Valentynsbederf─── 12:41 Mon, 14 Feb 2022

Tiener sjef Christi Myburgh, meer bekend as die 2017 naaswenner van die kykNET-reeks, Kokkedoortjie, het by Good Morning Breakfast aangesluit om aan 'n spesiale uitdaging deel te neem....
Die span het hom gister 'n uitdaging gestel om 'n dis voor te berei met 'n 'gedig' as inspirasie. Eintlik meer 'n snaakse gesegde wat mens meer sal onthou van die TV-reeks, Orkney Snork Nie...
Christi is ook een van slegs 15 studente van dwarsoor die wereld wat gekeur is om by die Culinary Arts Academy in Switserland te gaan studeer.
Om sy eerste kwartaal moontlik te maak, kort hy nog so net oor die R100 000.
As 100 mense egter elk 'n R1000 gee, is dit dalk net moontlik om sy droom waar te maak...
As jy meer wil weet, volg hom gerus op Facebook en Instagram: Christi Myburgh.
Vir navrae epos: christimyburghfood@gmail.com.
Alle fondse word deur 'n prokureur hanteer en skenkings kan gemaak word aan:
IDV Inc Trust
NEDBANK
Branch: 198765
Account: 1078196346
Ref: Christi & your surname
Email: izandrei@idvinc.co.za
Tel: 051 - 436 2920