On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Brendan Peyper, Wildsboer of Wilde Boer?

───   11:05 Thu, 28 Apr 2022

Brendan Peyper, Wildsboer of Wilde Boer? | News Article

Met sy getroue "bakkie brakkie" Trompie, is Brendan Peyper net so gemaklik in die veld soos op die verhoog.

Dis geen geheim dat Brendan Peyper ‘n groot liefde vir die landbousektor het nie. “Ek is op my gelukkigste in die veld, maar my leefstyl, tussen die optredes en toere, laat dit nie so gereeld toe nie.”


“As jy dink jy kan net ‘n paar springbokke koop en dan wegval en boer maak jy ‘n fout, dis baie harder werk as wat 'n mens dink”. Brendan se hooffokus was op die wildsbedryf, maar in ware boer styl staan sy hande vir niks verkeerd nie. Al wat hy kort is grond en tyd en Brendan sal dit maak werk.


Elke Donderdag gedurende April bedank OFM die voedselprodusente vir hulle onmisbare bydrae tot Suid Afrika en die voedselwaardeketting. Brendan het ook ‘n spesiale boodskap gehad vir ons boere, luister na die volle onderhoud hier:




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.