On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Sunette Fanoe: "Ek het met my stiefbroer getrou"

───   08:25 Tue, 10 May 2022

Sunette Fanoe: "Ek het met my stiefbroer getrou"  | News Article

Dit klink vreemd, maar tog is Sunette en haar voorheen-stiefbroer, nou man, baie gelukkig saam.

Vir Sunette en haar stiefbroer was dit liefde met die eerste oogopslag. Vyftien jaar na hulle troue is hulle steeds baie gelukkig, maar mense frons nou nog vir die idee.

"Die oomblik wanneer mense uitvind ons is stiefbroer en -sussie dan is daar gewoonlik baie opmerkings en vrae," sê Sunette.


Sunette Fanoe (Foto: Facebook)

Sunette was 'n tiener toe sy oë op haar stiefbroer gelê het. Hulle ouers was eers gekant teen die idee maar vandag deel hulle in die vreugde. 


Luister na die volle onderhoud hier:


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.