On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Dewald Möller: "Ek moes dood gewees het"

───   10:40 Tue, 24 May 2022

Dewald Möller: "Ek moes dood gewees het" | News Article

LUISTER: Bitter min mense leef om die storie te vertel wanneer 11 000 volt deur hulle liggaam gaan, maar Dewald is deel van daardie minderheid.

Dewald Möller van Bloemfontein het al meer as 31 operasies ondergaan na 'n fratsongeluk waar hy geskok het, en operasie 32 wink. Dewald het in die proses sy arm verloor en ernstige skade opgedoen aan ander ledemate, asook 'n gat in sy skedel.

Meer onlangs het Dewald nog meer ongelukkigheid ervaar toe sy "hand" gesteel is saam met sy skootrekenaar uit sy bakkie. Tog deur dit alles pak Dewald elke dag met 'n positiewe gesindheid aan.

Luister na die volle gesprek hier:


'n Fondsinsameling word hierdie Saterdag, 28 Mei, gehou om vir Dewald by te staan om sodoende 'n nuwe hand te bekom en ook te help met sy ander mediese onkostes.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.