On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Frans Steyn: "Ek bly net hier"

───   10:53 Wed, 25 May 2022

Frans Steyn: "Ek bly net hier" | News Article

Frans Steyn, die Springbok en Toyota Cheetah-speler met twee wêreldbekers agter sy naam, het geteken vir nog 'n seisoen by die Toyota Cheetahs.

Frans Steyn is een van die grootse rolspelers in wêreldrugby en ook een van slegs twee Suid-Afrikaners wat al die Rugby-Wêreldbeker twee maal kon lig.  Dus is dit geen verrassing dat talle spanne regoor die wêreld na Frans vry nie.

Maar tot Suid-Afrika en die Toyota Cheetahs se blye verbasing het Frans egter 'n aanbod van 'n Japannese klub afgekeur om sy kontrak te verleng na 2023 in die Stad van Rose.

"Ek wil nog graag die Curriebeker lig in 'n Cheetah-trui, maar vir nou vat ons dit 'game' vir 'game' om seker te maak ons kan dit die jaar doen."  Steyn het vir die Good Morning Breakfast-span in die ateljee kom kuier.

Luister na die volle onderhoud hier:

Frans is veral bekend vir sy goue skopskoen wat 'n bal van enige afstand deur die mikke kan stuur, maar hoe sal hy vaar met 'n klein marshmallow en "Sam Pale"?

Kyk die volle video hier:

LEES OOK: Steyn and Pienaar recommit to the Cheetahs


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.