The Good Morning Breakfast
Agri Noord-Kaap se planne vir beurtkrag
─── 14:39 Thu, 07 Jul 2022
Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap gesels oor die stand van landbou in die provinsie asook die effek wat beurtkrag op boerdery het.
Oudergewoonte gesels Jansen met Shandor Potgieter op die Good Morning Breakfast.