The Good Morning Breakfast
Landbousektor se toekoms is in goeie hande
─── 14:50 Thu, 14 Jul 2022
Nicol Jansen praat oor die toekoms van die landbousektor in Suid-Afrika en deel inligting oor die jong boer van die jaar kompetisie.
Oudergewoonte gesels Jansen met Shandor Potgieter op die Good Morning Breakfast.