On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Mathys Roets durf die grondpad op sy rolstoel aan

───   09:49 Thu, 11 Aug 2022

Mathys Roets durf die grondpad op sy rolstoel aan | News Article

Op pad na 'n vertoning toe het Mathys Roets se motor begin probleme gee en gaan staan toe hy ' n ompad langs ' n treinspoor geneem het. Hy het sy rolstoel geneem en die grondpad net so aangedurf. Min het hy geweet die pad is meer as 20km lank.

Die Good Morning Breakfast span het met Mathys opgevang om oor die gebeurtenis te gesels.

Lees ook: Saving a wild animal despite the danger

In 'n video wat Mathys op sy sosiale media gedeel het kan hy gesien word waar hy die grondpad aanvat.

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.