On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Is sport op skoolvlak te intens?

───   10:36 Thu, 18 Aug 2022

Is sport op skoolvlak te intens? | News Article

Net dae nadat 'n jong seun sy nek tydens 'n rugbywedstryd gebreek het, het die Good Morning Breakfast-span die vraag gevra "Is sport op skoolvlak te intens vir kinders?"

Die Good Morning Breakfast-span het met die voormalige Cheetahs-rugbyspeler, Gerhard Olivier, gepraat wat deur 'n soortgelyke voorval gegaan het en die vraag aan hom gestel.

Luister na die volle onderhoud hier:

Lees ook: New Springbok Women's Captain ready to lead the pack

Die span het ook met sport wetenskaplike, Morne Castelyn gesels om te hoor wat sy opinie is.

Luister die volle onderhoud hier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.