On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Shandor ervaar gesimuleerde kontraksies

───   18:37 Sun, 21 Aug 2022

Shandor ervaar gesimuleerde kontraksies | News Article

Mans het nog altyd gewonder hoe dit is om kontraksies te ervaar en waardeur vroue se liggame tydens kraam gaan. Shandor Potgieter het dit op homself geneem om gesimuleerde kontraksies te ervaar om 'n fraksie te verstaan van wat vroue deurgaan.

Shandor Potgieter van die Good Morning Breakfast het eerstens gesels met vroedvrou, Erna Kotze om te hoor wat met jou liggaam gebeur wanneer jy geboorte skenk en hoe seer dit werklik is om kontraksies te ervaar.

Luister die volle onderhoud hier:

 Lees ook: Mother and son reunited after 40 years

Shandor het dit toe op homself geneem om gesimuleerde kontraksies te ervaar:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.