Super C

Super C

13:46 (GMT+2), Wed, 22 Nov 2017

Luister elke Woensdag om 15:30 na hierdie gesels met die Noord Wes Universiteit oor nuwe uitvindsels en hoe hulle die voortou neem met nuwe idees wat ons lewens verander.


13:48 (GMT+2), Mon, 20 Nov 2017

Op die rakke, sal jy die volgende uitgawe van Vrouekeur sien. Luister hier na die Potgooi om te hoor wat jy als in die nuutste uitgawe kan lees.


14:22 (GMT+2), Thu, 16 Nov 2017

Jo gesels met Cyril en deel iets baie spesiaal oor die nuutste enkelsnit wat hy nou vrystel en gesels ook oor hoe dit was om sy eerste duet saam met Leah op te neem.


14:15 (GMT+2), Thu, 16 Nov 2017

Jay en Liani tree baie saam op, spandeer baie tyd saam in die ateljee en op die pad, maar hoe goed ken Jay sy mede reisiger? Luister hier.


15:29 (GMT+2), Wed, 15 Nov 2017

Hierdie Saterdag kan jy by die 50ste Ficksburg Kersiefees, 18:30 op die Hoofverhoog vir Snotkop gaan kyk en saam partytjie. Hoor hier wat belowe hy om te doen.


14:16 (GMT+2), Wed, 15 Nov 2017

Luister elke Woensdag om 15:30 na hierdie gesels met die Noord Wes Universiteit oor nuwe uitvindsels en hoe hulle die voortou neem met nuwe idees wat ons lewens verander. [Hier is die tweede episode oor voedsel ekstrusie, deel II]


13:33 (GMT+2), Wed, 15 Nov 2017

Vind meer uit oor die Kersiebedryf in Ficksburg en ook wat jy alles kan verwag sou jy na hierdie jaar se 50ste Kersiefees op Ficksburg gaan.


14:09 (GMT+2), Tue, 14 Nov 2017

Cyril spoke with Gavin, the organiser behind the 50th Cherry festival to be held in Ficksburg this coming weekend.


13:43 (GMT+2), Tue, 14 Nov 2017

Luister hier na wat jy als in die nuutste Vrouekeur kan lees, soos redakteur, Eldaleen Hugo, met Cyril Viljoen op At Lunch gesels.


13:24 (GMT+2), Mon, 13 Nov 2017

Bouwer Bosch moes 'n digitale klavier, ja klavier nie Casio Keyboard nie, by die Drankensberge opsleep om sy nuwe musiekvideo vir die liedjie "Verby" te gaan skiet. Luister hier na die proses en wat nog in sy Loopbaan aan die gang is.


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more