On Now
Weekends 16:00 - 19:00
All Request Sunday Nikki
Show Background
NEXT: 19:00 - 20:00 Nuut in Afrikaans with Johrné
Listen Live Streams

Wen Umfula Feesdag kaartjies!

27 April – 1 May 2026

Wil jy kaartjies na Umfula Feesdag wen – ’n onvergeetlike dag langs die rivier?

Umfula Feesdag is ’n opwindende, jaarlikse fees wat in 2022 begin het. Dit word gehou by Umfula River Resort, net vyf km buite Parys op die R500 Fochville-pad. Dit vind vanjaar plaas op Saterdag, 9 Mei, en jy kan uitsien na ’n dag vol topklas vermaak met optredes deur Nadine, Monique Steyn, Fatman, Bernice West, Barto, Jan Jan Jan en Dusty Dixon.

Sien uit na heerlike kos, yskoue drankies, ’n verskeidenheid stalletjies en hope pret vir die hele gesin in ’n ontspanne, feestelike atmosfeer. Bring jou kampsoel en kontant! Kaartjies kan by die hek of aanlyn gekoop word: quicket.co.za/events/352934-umfula-fees/#/

Om ’n kans te staan om een van vyf stelle dubbelkaartjies te wen, beantwoord die vraag: 

Hoe oud is Umfula Feesdag vanjaar?

B’s en V’s geld.

Opt in:  Ja, ek wil graag meer inligting oor geleenthede en spesiale aanbiedinge van Umfula River Resort ontvang.





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.