On Now
Weekends 16:00 - 19:00
All Request Sunday Nikki
Show Background
NEXT: 19:00 - 20:00 Nuut in Afrikaans with Johrné
Listen Live Streams

Wen kaartjies en ‘n geskenpak met OFM en Graan SA se NAMPO Oesdag 2026!

Wil jy die opwinding van Graan SA se NAMPO Oesdag beleef én fantastiese pryse wen? Nou’s jou kans! Graan SA gee NAMPO geskenkpakke en kaartjies weg na dié ikoniese landboufees van 12 tot 15 Mei 2026.

Graan SA se NAMPO Oesdag 2026 fokus op vooruitgang, volhoubaarheid en innovasie – alles wat vandag gesaai word om môre se oes te verseker.

Om kaartjies en 'n geskenkpak te wen by Graan SA se NAMPO Oesdag, vertel vir ons:

Watter nuwe idee, tegnologie, of inspirasie hoop jy om by NAMPO 2026 te ontdek wat jou boerdery of landbou-insigte kan verbeter?

Pryse op die spel:

  • 4 x Graan SA geskenkpakke (elk ter waarde van R2 500) met 4 toegangkaartjies elk
  • 6 x pryse van 4 toegangkaartjies elk

Pryse word lukraak toegeken en kan bestaan uit óf ’n geskenkpak óf ’n kaartjiebondel.

B’s en V’s geld.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.