Haval en GWM Opedag in Klerksdorp!

10:47 (GMT+2) Mon, 22 Feb 2021
Haval en GWM Opedag in Klerksdorp! Venue: Leaskstraat 30, Klerksdorp

27 Februarie 2021

The Real Good Weekend featuring the Central SA Top 30 

09:00 – 12:00 (OFM Outside Broadcast)

Haval en GWM Klerksdorp en Potchefstroom is onder nuwe eienaarskap EN val nou onder die trotse Mega Theron Groep! Hulle nooi hul getroue asook nuwe kliënte uit om dié Saterdag ‘n opwindende en eksklusiewe opedag saam met hulle te geniet.

The Real Good Weekend featuring the Central SA Top 30 met Sam Ludidi sal regstreeks uitsaai vanaf Leaskstraat 30 in Klerksdorp. Kom sluit aan by die OFM-span van 09:00 tot 12:00.

Haval en GWM Klerksdorp en Potchefstroom daag die KOSH (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein and Hartebeesfontein)-gebied, Noord-Wes en almal wat die uitsending hoor uit om Saterdag met ‘n nuwe kar of bakkie huis toe te gaan! Kom toets julle vermoeëns!

Hulle het verskeie pakkette in die Haval en GWM reeks wat jou in staat kan stel om jou huidige voertuig in te ruil vir tot en met R30 000. Asook R30 000 kontant terug in jou sak met die aankoop van die Haval H6 C SUV – waar luuksheid standaard is!

Bring die hele gesin en kom vier die dag saam met Haval en GWM Klerksdorp en Potchefstroom. Daar gaan heerlike kosstalletjies, roomys en slush puppies wees, asook volop pret vir die kinders! Plus, daar is pryse om te wen en verskeie items gaan weggegee word.

Besoek hul Facebook-blad vir meer inligting. https://www.facebook.com/GWMKlerksdorpPotchefstroom/

En moenie vergeet nie, dis ook waar jy verseker OFM se geel voertuie sal sien en jou kans om ‘n deel van R35 000 te wen, te verbeter! Vir meer inligting, besoek: www.ofm.co.za/competition/3342/spot-ofm-s-yellow-fleet-competition

View All

News

US flight delayed due to pepper spray

Some passengers on a flight from Florida to New Jersey were left feeling salty after their flight was delayed by a man...  Read More


Eighty alligator heads seized in UK police raid

Eighty alligator heads have been seized after a police search of a house in Birmingham.  Read More


Cat reunited with family after 14 years

A British family whose cat escaped through an open bathroom window have been reunited with their beloved pet 14 years...  Read More


Pfizer to test third dose, tweak vaccine to target ‘SA strain’

Pfizer and BioNTech said Thursday they are studying adding a third dose to their vaccine regime and testing a new...  Read More


@ 2020 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more