On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Lillies Sales & Services open day for construction industry

Lillies Sales & Services open day for construction industry Venue: 15 Krause Street, Oranjesig, Bloemfontein

5 June 2021

09:00 – 12:00 (OFM Outside Broadcast)

Lillies Sales & Services Bloemfontein, die een-stop-winkel vir almal in die konstruksiebedryf, is opgeknap en hou 'n opedag vir nuwe en bestaande kliënte! Lillies het als wat jy benodig - veiligheidsklere, “workwear”, konstruksie-toerusting, vinnige herstelwerk, masjinerie en hardeware, en meer!

The Real Good Weekend with the Central SA Top 30 met Sam Ludidi saai direk uit vanaf die opedag in Krausestraat 15 in Oranjesig.

Die volgende handelsname sal op die opedag wees:

  • Wacker Neuson
  • Pioneer Safety Wear
  • Dot Safety Footwear
  • Metabo Power Tools
  • Sika

Lillies Sales & Services nooi almal uit om saam met hulle in die geselskap van OFM die dag te kom geniet. Eienaars Ramon en Andrew Lillie sal saam met die res van die personeel beskikbaar wees om persoonlike aandag aan elke klient te gee.

Op die dag mag jy dalk iets wen met “spin the wheel”, met komplimente van Lillies Sales & Services. Kliënte hoef nie iets te koop om in aanmerking te kom vir die “lucky draw” nie. B’s en V’s geld.

Handelsure:

  • Opedag: 07:00 – 14:00
  • Maandae tot Vrydae: 07:00 – 17:00
  • Saterdae: 08:00 – 13:00
  • Sondae: Gesluit

Vir ‘n volledige oorsig van Lillies Sales & Services se produkte en dienste, besoek lillies.co.za of hulle Facebook-blad.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.