On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Kom ons Rock the Vaal saam!

Kom ons Rock the Vaal saam! Venue: Emerald Resort, Vanderbijlpark

Maak gereed vir een van die grootste dae in die Vaal vanjaar – Rocking the Vaal: 'n Afrikaanse viering van kos, musiek en gemeenskap!

Sluit aan by Emerald Resort in Vanderbijlpark op 16 Maart 2024 vir 'n ongelooflike dag gevul met sterre en welwillendheid!

Die aand beloof die lekkerste Afrikaanse vermaak met Tarryn Lamb, Ruhan du Toit, Refenste, Jo Black, Riaan Benade en Samantha Leonard in ‘n produksie spesiaal geskep vir Rocking the Vaal. Moenie dit waag om hierdie vertoning te mis nie!

Koop jou kaartjies by https://tickets.tixsa.co.za/event/rocking-the-vaal

Kaartjies kos R195 en sluit in:

  • ‘n Ete
  • ‘n Lootjie vir die Diamond Drop waar jy ‘n diamant ter waarde van R50 000 kan wen
  • Die aand se Afrikaanse vertoning
  • En 50% afslag op ingang tot Animal World en Aquadome vir die dag

Rocking the Vaal sal poog om vier wêreldrekords op die dag te breek:

  • Die langste serp
  • Die grootste volume potjiekos
  • Die meeste brood gebreek
  • Die meeste brood gesmeer

 OFM is ‘n trotse mediavennoot van Rocking the Vaal.


View All

News

Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


Wêreldleiers doen beroep op de-eskalasie ná VSA-aanval op Iran

Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.  Read More


Iran-teenaanval volg kort op Israeliese lugaanvalle

Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...  Read More


Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.