Central Fishing Bloemfontein se nuwe winkel nou oop!

Central Fishing Shop is nou oop in hul nuwe perseel by Monumentweg 4A in Oranjesig, Bloemfontein!
Vier die amptelike opening van hul nuwe winkel en die SuperCast-dag saam met Shandor Potgieter op Vrydag, 2 Mei 2025. SuperCast se Schalk van Breda sal ook van 09:00 tot 14:00 daar wees met raad en wenke vir die vissermanne.
Die openingsaanbiedinge sluit in:
- Die eerste 100 Super Cast-kliënte kry ’n 1.2kg Super Cast Plain Feed GRATIS
- 15% afslag op alle Super Cast Muti’s en Floats
- En nog baie meer!
Kry alles wat jy vir jou volgende hengelavontuur nodig het – by Central Fishing Shop!
Advertisement