On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Mooirivier Kersmark Potchefstroom

Mooirivier Kersmark Potchefstroom

Hier by die kersmark trek ons die haas uit die hoed met baie oulike handgemaakte produkte, dekor, praktiese houtwerk, onsettende lekker eetgoed, juwele en nog baie meer. Selfs vir daardie persoon vir wie jy nooit weet wat om te gee nie. Ons het die perfekte geskenk, vir klein of groot. Kom maak gerus 'n draai, al is dit net om te kuier, 23 November - 5 Desember 2020 in Paryslaan, Bailliepark, Potchefstroom. Ons begin om 9:00 tot 20:00. Onthou net Sondag die 29ste is ons gesluit, want ja ons wil ook by ons familie's wees!

Venue: Gereformeerde Kerk Potch-Oos, Paryslaan  | Event date:  23 November 2020, 09:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: Paryslaan 77  | Contact Number:  018 290 7690  | Contact Email:  kerkkantoor@oosdoppers.co.za
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.