On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Modderrivier Ritchie

NG Kerk Modderrivier Ritchie

Die Basaar is 'n tradisionele basaar met al die lekkernye waarvan jy droom, soos braaivleis, roosterkoek, basaarpoeding, pannekoek, kerrie en rys, jaffels, en nog meer. Rou vleis word ook verkoop teen goeie pryse. Daar is pret vir die kinders en 'n wit olifant tafel met allerlei items asook tweedehandse klere. Kom kuier saam en geniet Saterdag 1 Mei 2021.

Venue: NG Kerk Modderrivier Ritchie  | Event date:  01 May 2021, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Ritchie  | Address: Kerk straat  | Contact Number:  0730571544  | Contact Email:  nngmodderrivierritchie@gmail.com
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.