On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Gemeente Dagbreek Wegneemetes

NG Gemeente Dagbreek Wegneemetes

Die NG Gemeente Dagbreek Welkom hou op 6 Augustus 2021 weer wegneemetes. Navra en bestellings kan gemaak word by 0573538352 of ngkerkdagbreek@telkomsa.net voor of op Woensdag 4 Augustus 2021 om 12h00. Daar is heerlike Hamburgers, Ribburgers, Kerrie en Rys, Vetkoek en mince, Boereworsrolle en Pannekoek beskikbaar. Moenie uitmis nie, bestel nou jou ete om teleurstelling te voorkom.

Venue: NG Gemeente Dagbreek Kerksaal  | Event date:  06 August 2021, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: h/v Constantia- en Maritzstraat  | Contact Number:  0573538352  | Contact Email:  ngkerkdagbreek@telkomsa.net
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.