On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Familie Mark

Familie Mark

Gratis Toegang. Daar's iets vir almal. Van klein tot groot! Kom geniet kreatiewe uitstallers, heerlike kos en lekker vermaak. Daar is 'n speel area vir kinders. Indien daar belangstelling is vir 'n stalletjie kontak vir Brenda by 083 287 7180. Datum is 30 September 2022 vanaf 16:00 en 1 Oktober 2022 vanaf 08:00. Daar is 'n Fun Trail Run/Stap 2km teen R20 & 5km teen R40.

Venue: Ribblesdale Plot 17  | Event date:  30 September 2022, 16:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  0832877180 (Brenda)  | Contact Email:  morne@canfin.co.za
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.