On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: GAAN WILD MTB & RUN 2023

GAAN WILD MTB & RUN 2023

Die GAAN WILD MTB & RUN 2023 inskrywings is oop! Kry jou bergfiets, hardloopskoene of ondersteunershoedjies reg, want van 29-30 April gaan dit WILD en LEKKER wees. 🏃🚵‍♀ Die #GaanWild MTB& RUN is die perfekte geleentheid vir jou en jou gesin om 'n naweek gevul met adernalien, lekker kos en prentjiemooi natuurtoneel te geniet. Ons sien jou die 29-30 April, by Lekwena Wildlife Estate, N12, Potchefstroom. Vir meer inligting, kyk gerus die video en volg die skakel: https://www.entryninja.com/events/78967-gaan-wild-mtb-run om te registreer.

Venue: Lekwena Wildlife Estate  | Event date:  29 April 2023, 06:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address:  | Contact Number:  071 608 8775  | Contact Email:  info@potchsakekamer.co.za
View All

News

Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnis-missie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


Wêreldleiers doen beroep op de-eskalasie ná VSA-aanval op Iran

Diplomatieke druk neem wêreldwyd toe ná VSA-lugaanvalle op drie van Iran se kernaanlegte, met wêreldleiers wat waarsku oor die toenemende risiko van ’n wyer oorlog in die Midde-Ooste.  Read More


Iran-teenaanval volg kort op Israeliese lugaanvalle

Spanning in die Midde-Ooste het nuwe hoogtes bereik toe Israel Vrydagoggend (13/6) onder meer Iran se kern- en militêre fasiliteite, asook die land se hoofuraanverrykingsaanleg in Natanz, geteiken het...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.