On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Vrede se reuse pampoenfees

Vrede se reuse pampoenfees

Vrede se reuse PAMPOENFEES! R50 per volwasenne & R30 per kind. Kom kyk wie het die grootste pampoen gegroei vir 2023! Stalletjies, eetgoed, pret vir oud en jonk! Anton Botha tree op! Dawid Louw is die MC vir die dag! Badsberg wyn, bubble tea, perderitte, pret wedloop, lekkerste koffie, pap & kaiings, pampoendisse te kies en te keur, pannekoeke, boereworsrolle & sosaties, gedraaide aartappels, BoerieCo burgers,juwele, skoene, dekor, jasse, speelgoed en nog vele meer!

Venue: Vrede gholfklub  | Event date:  15 April 2023, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Vrede  | Address: Vrede golfklub  | Contact Number:  0727197472  | Contact Email:  Nicoline.jordaan@yahoo.co.uk
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.