On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Upington Landbou Expo

Upington Landbou Expo

Upington Landbou Expo vind plaas vanaf 4 Mei tot 6 Mei 2023. Donderdag om 10uur - bejaades word onthaal, 19:30 - kroning van Upington Skoukonigin met Michael Lindt. Vrydag 5 Mei om 9uur - vertoonsaal open vir publiek, volgende kunstenaars tree op Vrydag Marulaboom, Dodo, Bernice West en Die Heuwels Fantasties. Saterdag 6 Mei hekke open om 9uur. Honde skou om 12uur, perde vertoning om 2uur. Kunstenaar vermaak begin om 19:15 Met Marulaboom, Samantha Leonard, Jo Black. Vir die volledige program besoek Upington Landbou Expo se Facebook blad. https://www.facebook.com/upingtonlandbouexpo

Venue: Upington Skou Gronde  | Event date:  04 May 2023, 08:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Upington  | Address: 2 Dekota Weg  | Contact Number:  0543312105  | Contact Email:  upingtonexpo@telkomsa.net
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.