On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Gholfdag

Gholfdag

Nashua SPS Gholfdag Formaat: BBSD Shot Gun Start om 10:00 R1600:00 per 4-bal Half-way house, 4 natgate Betaling moet geksied by bespreking. Kom geniet die dag saam SPS se personeel en beheerliggaam.

Venue: Schoeman Park Gholfclub  | Event date:  01 December 2023, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  0827350062  | Contact Email:  pietervz@spsbrandfort.co.za
View All

News

Charlie Kirk: Verdagte glo in verhouding met transgender persoon

Die verdagte wat daarvan beskuldig word dat hy die regse aktivis Charlie Kirk doodgeskiet het, verskyn Dinsdag (16/9) in die hof. Hy was glo in ’n romantiese verhouding met sy transgender huismaat.  Read More


Charlie Kirk: Ons hét verdagte, sê Trump

’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...  Read More


FBI wys video, foto’s van Charlie Kirk se vermeende skieter

’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.  Read More


Charlie Kirk: Moordenaar nog soek, video skok wêreldwyd

Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.