On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Reën vir liefdadigheid

Reën vir liefdadigheid

Die groep Reën tree op in Hartbeesfontein ten bate van liefdadigheid. Die organisasies RATAU en ook Hartbeesfontein Gemeenskaps Vereniging sal voordeel geniet uit die fondse wat ingesamel word.

Venue: Bushwillows - +-5km uit Hartbeesfontein  | Event date:  01 September 2023, 17:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: R507  | Contact Number:  0813697341  | Contact Email:  frikkiemartin@gmail.com
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op ses

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.