Odendaalsrus Vlooimark
Odendaalsrus in die Vrystaat bied 'n vlooimark aan elke Saterdag. Daar is gratis plek vir uitstallers. Kontak een van die volgende persone vir besprekings: Jan Jacobs 072 543 4443 WhatsApp | Tina Fouche 063 821 6882 WhatsApp. Hierdie is 'n gemeenskapsprojek wat 'n jaar gelede begin is en almal word hartlik uitgenooi. Dit vind plaas in Kerk Straat Odendaalsrus.
Venue: Odendaalsrus Vlooimark
| Event date: 19 August 2023, 07:00
| Area: Free State
| City: Odendaalrus
| Address: Kerkorian Straat, Odendaalsrus , Sentraale Park
| Contact Number: 072 543 4443
| Contact Email: lourebasson8@gmail.com
Advertisement
Advertisement