On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Bethlehem Panorama 50ste Verjaardag

NG Kerk Bethlehem Panorama 50ste Verjaardag

NG Kerk Bethlehem Panorama vier hulle 50ste verjaardag die komende naweek, ons wil graag almal in Bethlehem uitnooi om ons Nagmaal diens Sondag 17 September om 9H30 bytewoon en saam met ons God te prys vir Sy seeninge deur al hierdie jare. Kom geniet 'n koppie koffie en cupcake na die diens, almal is welkom.

Venue: NG Kerk Bethlehem Panorama  | Event date:  17 September 2023, 12:52  | Area:  Free State  | City:  Bethlehem  | Address: Plot 30 Eden  | Contact Number:  0716881056  | Contact Email:  tinus@africangroup.co.za
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.