On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Nationale Braaidag Mark

Nationale Braaidag Mark

Doggie Walk word gehou om fondse intesamel vir die Orkney & Klerksdorp Animal Shelter. 2.5km walk deur die Matlosana Bird Parkrun terrrein. Geen aggresiewe honde en net 1 hond p/persoon. Alle honde moet op leibande wees. Verskeie pryse te wen! R30 p/Inskrywing vir hond en eienaar | R20 p/persoon sonder hond. Verskuie stalletjies. Worsbraai kompetisie vanaf 11uur. Bring en braai vanaf 1uur.

Venue: Matlosana Bird Parkrun Terrein oorkant Wesvalia Hoerskool  | Event date:  25 September 2023, 08:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: Readman Str, Wilkoppies  | Contact Number:  0635288494  | Contact Email:  events.oas@gmail.com
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.