On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: 1000 Dyes for Jayden

1000 Dyes for Jayden

Ons vra die publiek om ons te ondersteun met hierdie wonderlike projek. Slegs R100. Registreer en maak betaling soos per skakel hieronder. Bring jou hempie saam op 14 Oktober en geniet 'n heerlike dag vol pret en plesier, alles ten bate van Jayden en die fondsinsamelingsprojek om te help met mediese onkostes na sy frats ongeluk hierdie naweek op die hokkieveld. Registreer en betaal https://thepacefoundation.co.za/donations/jaydens-1000-dyes/ Betalings kan ook per EFT gedoen word. THE PACE FOUNDATION Current Account – 1019021 1383 STANDARD BANK BRANDWAG BRANCH – 2535 Stuur asb bewys van betaling na info@thepacefoundation.co.za vir faktuur.

Venue: Willem Postma primere skool  | Event date:  03 October 2023, 15:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  +27 76 044 7663  | Contact Email:  margretvanzylbotha@gmail.com
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op ses

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.