Hervormde kerk Klerksdorp Oos - Môrester
Die Hervomde Kerk Klerksdorp - Oos Môrester, in Klerksdorp vier die 70ste bestaans jaar van die Gemeente. Alle vorige en bestaande lidmate en enige persone wat enige verbindings met die gemeente gehad het, word uitgenooi om die fees vierringe by te woon. Daar gaan ook 'n Herdenkings Diens gehou word vir alle persone wat in diens van hulle land gesterf het. Wêreld wyd bekend as Poppie dag.
Venue: Charl de Klerkstraat 10, Klerksdorp.
| Event date: 12 November 2023, 10:00
| Area: North West
| City: Klerksdorp
| Address: Charl de Klerkstraat 10, Klerksdorp
| Contact Number: 082 775 1844
| Contact Email: vblake010@gmail.com
Advertisement
Advertisement