On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: RIEMLAND DANKFEES

RIEMLAND DANKFEES

Almal in die Riemland word uigenooi om God saam met Jo Black te dank vir 2023 se genade en guns. Die fees is gratis. Dankoffers sal opgeneem word met Snap Scan. Nie-bederfbare voedsel en speelgoed ten bate van liefdadigheid is ook welkom. Kontak Pastoor Kallie Kriel 0606866373 vir meer inligting.

Venue: Reitz Skougronde  | Event date:  19 November 2023, 11:00  | Area:  Free State  | City:  Reitz  | Address: Carel Cilliers st Reitz  | Contact Number:  0606866373  | Contact Email:  nuwelewereitz@gmail.com
View All

News

Charlie Kirk: Ons hét verdagte, sê Trump

’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...  Read More


FBI wys video, foto’s van Charlie Kirk se vermeende skieter

’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.  Read More


Charlie Kirk: Moordenaar nog soek, video skok wêreldwyd

Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.  Read More


Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.