On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Sotho Kursus

Sotho Kursus

Die tyd waarin ons leef noodsaak goeie kommunikasie. Dit geld nie net kommunikasie met gesinslede en geloofsgenote nie, maar veral ook met soveel as moontlik van ons medelandsburgers. Volgens sommige statistieke is ongeveer 60% Vrystaters Sotho sprekend – dit is bykans twee derdes! Dit maak dus sin om Sesotho aan te leer ten einde onderlinge begrip en ʼn beter verstaan van mekaar te bewerkstellig. Die kursus neem ‘n aanvang DV op Dinsdag, 27 Februarie om 18:00 in die Kleinkerk van die NG Kerk Langenhovenpark. Die totale koste van die kursus beloop R2 500.00. ‘n Nie-terugbetaalbare deposito van R1 000 is betaalbaar voor of op 23 Februarie om 11:00. Die res kan maandeliks by die kantoor afbetaal word.

Venue: Kleinkerk (Gemeentesentrum) NG Kerk Langenhovenpark, Boerneefstraat  | Event date:  30 January 2024, 15:42  | Area:  Free State  | City:  Langenhovenpark , Bloemfontein  | Address: H/V Boerneefstraat en Ettiene le Roux straat  | Contact Number:  0826658478 (09:00 - 16:00)  | Contact Email:  myposduif@vox.co.za
View All

News

Charlie Kirk: Verdagte glo in verhouding met transgender persoon

Die verdagte wat daarvan beskuldig word dat hy die regse aktivis Charlie Kirk doodgeskiet het, verskyn Dinsdag (16/9) in die hof. Hy was glo in ’n romantiese verhouding met sy transgender huismaat.  Read More


Charlie Kirk: Ons hét verdagte, sê Trump

’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...  Read More


FBI wys video, foto’s van Charlie Kirk se vermeende skieter

’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.  Read More


Charlie Kirk: Moordenaar nog soek, video skok wêreldwyd

Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.