On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Winton Boeredag

Winton Boeredag

Kom kuier saam met Kobus Bester en Hannes Gerber tydens ons 2024 Winton Boeredag rondom die tema "Hoop vir die Toekoms". Die dames kan uitsien na Francois Boyce se "5 Vroue en Ek" vertoning en ook hope vermaak vir die kleinspan. Kom besoek al die stalletjies en moenie ons demonstrasies misloop.

Venue: Winton Gasteplaas, Winton Boereverenigingsaal  | Event date:  01 May 2024, 07:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Dibeng  | Address: Winton Plaas  | Contact Number:  0832761304  | Contact Email:  wintonbv@gmail.com
View All

News

Wapenstilstand in Gasa: Israeliese troepe onttrek, gyselaarooreenkoms in werking

Die Israeliese weermag (IDF) het bevestig dat die wapenstilstandooreenkoms tussen Israel en Hamas amptelik om 12:00 plaaslike tyd (en SA tyd) in werking getree het.  Read More


Voice for democracy in Venezuela awarded Nobel Peace Prize 2025

In a landmark decision that places Venezuela’s democratic struggle firmly in the global spotlight, the Norwegian Nobel Committee has awarded the 2025 Nobel Peace Prize to Maria Corina Machado, a...  Read More


Skietstaking kom straks gou in Gasa-oorlog

Die Israeliese regering sou Donderdagaand (9/10) die eerste fase van ’n voorgestelde vredesooreenkoms vir Gasa aanvaar wat ’n keerpunt in die langdurige konflik kan inlui.  Read More


Hulde vir bewaringsikoon Jane Goodall ná sy op 91 sterf

Hulde stroom wêreldwyd in vir die wêreldbekende primatoloog en omgewingsaktivis dr. Jane Goodall, wat Woensdag (1/10) in die ouderdom van 91 jaar in Kalifornië in haar slaap oorlede is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.