On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Gemeente Basaar

Gemeente Basaar

VGK Heidedal Suid gemeente hou basaar op 08 Junie 2024 om 10h00. Kom geniet die dag saam met ons waar jy potjiekos, braaivleis, koeke, wegneem disse, kinderpret en vele allerlei kan koop. Kaartjies beskikbaar by die Kerkkantoor 051 432 2160 teen R100 elk. Jackie Jacobs

Venue: Kerkgebou  | Event date:  08 June 2024, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Peter Ewertse Straat 99, Heidedal Opkoms  | Contact Number:  051 4322160/078 333 1471  | Contact Email:  kantoor@vgkheidedalsuid.co.za
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.