Die Kerk van die Nasarener Kimberley bied die Vakansie Bybelskool Kinderfees D.V. vanjaar vir die 26ste jaar aan. Dit vind plaas vanaf Maandag 24 Junie tot Vrydag 28 Junie 2024. U kan u kind(ers) reeds vanaf 07:30 bring. Ons begin 08:00 en u kan hulle weer 13:00 kom afhaal. Die koste is R100 p.p. vir die HELE WEEK, etes en verversings INGESLUIT. Betaling vind plaas, Maandag 24 Junie wanneer u die kinders bring. Almal van 4 jaar tot 13 jaar is BAIE welkom om hierdie week saam met ons te kom geniet. Ons tema hierdie jaar is: Kinderfees spele (geinspireer deur die Olimpiese spele) gebasseer op verhale uit Paulus se lewe. Ons sien daarna uit om JOU daar te sien Registreer by kinderfees.weebly.com Navrae: Annelie Bothma 082 908 8957
Vakansie Bybelskool Kinderfees
Venue: Kerk van die Nasarener
| Event date: 24 June 2024, 08:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address: Kowie street, Riviera
| Contact Number: +27 77 364 8395
| Contact Email: kvdnkby@gmail.com
Advertisement
Advertisement